Kenners kap Zulu koning na hy sy neus probeer insteek by ...
Kenners van die Suid-Afrikaanse grondwet sê dit is opvallend, maar ongevraag dat die Zoeloe koning Goodwill poog om invloed uit te oefen op aangeleenthede van die staat. Zwelithini was blykbaar gewalg omdat hy nie eers genader is voordat die Minister van Polisie met hostel bewoners se leiers in gesprek sou tree nie.